COPYRIGHT RESERVED ON ALL IMAGES IN SHOP

Rimpelings van die Sybille -Gert Sarrisam

Quick Overview

Rimpelings van die Sybille

- Onheil op Steenboksfontein

- Skrywer: Gert Sarrisam

Hierdie is oom Gert Sarrisam se eerste roman na sy suksesvolle kortverhale en speel af tydens die Anglo-Boereoorlog naby Lambertsbaai aan die Weskus. Die storie bring die mense van die omte asook die pragtige, maar onvoorspelbare Weskussee as n seeroete na die leser. 

Wat is dan lekkerder as om jou in te leef in n goed vertelde storie van verbode liefde, n pa se haat vir die Engelse of die liefde tussen twee jongmense van verskillende kulture en afkoms. Wat sal die einde van hierdie genotvolle leesplesier wees?  

Bestel sommer nou!

During checkout, please let us know which Pep branch is closest to you, in the comments box.

R200.00


Quantity

Related Products

Karoo - Hands
Quick view
Karoo - Hands
R44.00
BABY Vest - Pa se Ramlam
Quick view
BABY Vest - Pa se Ramlam
R120.00 - R140.00
Body Lotion
Quick view
Body Lotion
R88.00