COPYRIGHT RESERVED ON ALL IMAGES IN SHOP
Handmade by our one and only Annelise Obermeyer
Soft crochet Lisa lamb
Little Lisa Height 31cm - R300
During checkout, please let us know which Pep branch is closest to you, in the comments box.
Almal hunker na die Boesmanland, die eenvoud. Hierdie boek is n leesboek, resepte boek, bere boek en opgawe van een van die Boesmanland se grootste komponente, egte boerekos.
Moenie hierdie een misloop nie!
Boek word afsonderlik in bestellings versend met Paxi en koste daarvoor is R60 ekstra by boek prys
During checkout, please let us know which Pep branch is closest to you, in the comments box.
During checkout, please let us know which Pep branch is closest to you, in the comments box.
-𝗪𝗮𝗿𝗲 𝘃𝗲𝗿𝗵𝗮𝗹𝗲 𝘂𝗶𝘁 𝗡𝗮𝗺𝗮𝗸𝘄𝗮𝗹𝗮𝗻𝗱 vir die Afrikaanse lesers
-𝗚𝗲𝗿𝘁 𝗦𝗮𝗿𝗿𝗶𝘀𝗮𝗺
Ons stuur per Pepstores Paxi diens na jou naaste Pepstores tak
Oom Gert van Sarrisam, 'n pragtige plaas in Garies omgewing, het 75 van hierdie pragboeke geskenk om ons projekte 'n hupstoot te gee. Hierdie boek neem ons terug in tyd met lekker stories uit die Namakwaland. Die swaarkry, lekkerkry en vasbyt van 'n gemeenskap, eie in sy soort.
Vir diegene met 'n voetspoor in die Namakwaland is hierdie boek 'n moet hê. Vir die res van ons, 'n genots ervaring, maar ook 'n leerskool van die lewe.
In oom Gert se eie woorde: "...hierdie harde leerskool (die lewe) is nie 'n handboek nie, maar 'n slypsteen vir oorlewing".
Geniet hierdie lees-ervaring, 'n boek wat jy nie kan neersit nie.During checkout, please let us know which Pep branch is closest to you, in the comments box.
Perfect for stubborn stains.
COLD WATER: Wine, Juice, mud, blood, ink, curry, tea, coffee
WARM WATER: Diesel, fat and oily stains.
Soft on skin. Many clients combined this awesome product with their skin routine.
Bar weight approximately 230g.
Karoo women at work for a farming district in need
© Save The Sheep Products. All Rights Reserved
Notify me when xxx is available.