COPYRIGHT RESERVED ON ALL IMAGES IN SHOP
Beautifully cut sheep figure coaster set with 6 coasters.
Makes an ideal gift for a special friend's birthday, Mothers Day, Fathers Day, Valentine's Day or even National Braai Day!
IDEA: Make this a decoupage project.
During checkout, please let us know which Pep branch is closest to you, in the comments box.
Karoo women with a passion to deliver homebaked cookies from Sutherland and Fraserburg, sent boxes full of delicious cookies national with Courier guy, Pudo courier.
600g Homebaked Mixed Cookies packed in a small "green" box.
The box is filled with 6 different flavours of cookies, 3 filled cookies and 3 unfilled.
NOW ALSO AVAILABLE: Individual flavours in 1kg! Ginger, Custard or Coffee cookies.
Makes a great gift to sent to a friend.
During checkout, please let us know which Courier Guy Pudo locker is closest to you, in the comments box.
n Moet lees boek vir almal!
“As ek nie ‘n gelowige mens was nie, sou ek nie deur hierdie verskriklike tyd kon kom nie”, skryf Hannelie in haar voorwoord. As ma staan sy by haar stukkende kind met breinskade in die hospitaal na ‘n motorongeluk en voel aan dat die Here se wonderwerkende krag haar kind en ook hulle as ouers deur hierdie seer sal kry.
Dit raak vir haar ‘n lang dag -tot-dag belewing van goed en sleg, positief en negatief, aanhou en uithou en steeds afhanklik voortgaan. Dikwels voel dit asof ook sy kopskade opgedoen het! Die hospitaal word haar vertoefplek en omgee-mense haar skuilplek.
As sy dus maande later skryf: “Die Here wil hê ek moet vir Hom getuig, vir ander vertel van Sy krag en Sy genade”, is dit die geboorte van hierdie boek.
Sy voer haar lesers baie eerlik saam op die pad van onsekerheid, vrees, verlange, ongeduld en woede. Tog ook deur jubelinge van vordering en hulpverlening en bystand en liefde en herstel. ‘n Mens kan nie anders nie as om met respek by haar te leer dat jy kan weet dat jy eintlik op die beste plek is as jy in God se wil is, selfs al lyk alles om jou sleg…
As jy van geloof wil lees en leer hoe om die klein dingetjies in die lewe daagliks meer te waardeer, gaan KOPSKADE vir jou beslis tot stigting wees.
Carine Visser
Formaat: Sagteband
Bladsye: 171
-𝗪𝗮𝗿𝗲 𝘃𝗲𝗿𝗵𝗮𝗹𝗲 𝘂𝗶𝘁 𝗡𝗮𝗺𝗮𝗸𝘄𝗮𝗹𝗮𝗻𝗱 vir die Afrikaanse lesers
-𝗚𝗲𝗿𝘁 𝗦𝗮𝗿𝗿𝗶𝘀𝗮𝗺
Oom Gert van Sarrisam, 'n pragtige plaas in Garies omgewing, het 75 van hierdie pragboeke geskenk om ons projekte 'n hupstoot te gee. Hierdie boek neem ons terug in tyd met lekker stories uit die Namakwaland. Die swaarkry, lekkerkry en vasbyt van 'n gemeenskap, eie in sy soort.
Vir diegene met 'n voetspoor in die Namakwaland is hierdie boek 'n moet hê. Vir die res van ons, 'n genots ervaring, maar ook 'n leerskool van die lewe.
In oom Gert se eie woorde: "...hierdie harde leerskool (die lewe) is nie 'n handboek nie, maar 'n slypsteen vir oorlewing".
Geniet hierdie lees-ervaring, 'n boek wat jy nie kan neersit nie.During checkout, please let us know which Courier Guy Pudo Locker is closest to you, in the comments box.
Uit die pen van talentvolle skryfster Hannelie van Niekerk. Die Boesmanland, in die Noordweste van Suid-Afrika ervaar die ergste droogte in die geskiedenis van die dié streek. Sy het 50 boervroue gevra om oor hulle belewenis te skryf in die boek, My naam is Rut. Sy deel die opofferings, die hartseer maar ook die hoop van vele Boervroue tydens hierdie uitmergelende droogte in ons geweste. Sy het die pad saam met elke vrou gaan stap en nooi ons na elkeen se binnekamer.
Formaat: Sagteband
Bladsye: 181
Karoo women at work for a farming district in need
© Save The Sheep Products. All Rights Reserved
Notify me when xxx is available.
