COPYRIGHT RESERVED ON ALL IMAGES IN SHOP
During checkout, please let us know which Courier Guy Pudo Locker is closest to you, in the comments box.
n Moet lees boek vir almal!
“As ek nie ‘n gelowige mens was nie, sou ek nie deur hierdie verskriklike tyd kon kom nie”, skryf Hannelie in haar voorwoord. As ma staan sy by haar stukkende kind met breinskade in die hospitaal na ‘n motorongeluk en voel aan dat die Here se wonderwerkende krag haar kind en ook hulle as ouers deur hierdie seer sal kry.
Dit raak vir haar ‘n lang dag -tot-dag belewing van goed en sleg, positief en negatief, aanhou en uithou en steeds afhanklik voortgaan. Dikwels voel dit asof ook sy kopskade opgedoen het! Die hospitaal word haar vertoefplek en omgee-mense haar skuilplek.
As sy dus maande later skryf: “Die Here wil hê ek moet vir Hom getuig, vir ander vertel van Sy krag en Sy genade”, is dit die geboorte van hierdie boek.
Sy voer haar lesers baie eerlik saam op die pad van onsekerheid, vrees, verlange, ongeduld en woede. Tog ook deur jubelinge van vordering en hulpverlening en bystand en liefde en herstel. ‘n Mens kan nie anders nie as om met respek by haar te leer dat jy kan weet dat jy eintlik op die beste plek is as jy in God se wil is, selfs al lyk alles om jou sleg…
As jy van geloof wil lees en leer hoe om die klein dingetjies in die lewe daagliks meer te waardeer, gaan KOPSKADE vir jou beslis tot stigting wees.
Carine Visser
Formaat: Sagteband
Bladsye: 171
Meet Eda and Danie, two adorable handcrafted crochet duck comfort toys made with love from soft, high-quality cotton yarn.
Perfect for babies, toddlers, or as a thoughtful baby shower gift, these charming little ducks are designed to bring comfort, cuddles, and smiles. Each one is carefully handmade, making every duck unique and full of character.
Product Details:
Handcrafted with 100% cotton yarn
Soft, gentle, and cuddly
Approximate size: 25 cm
A beautiful keepsake for nurseries and little ones
Handmade with care and attention to detail
Eda – R180
Danie with brown or blue hat – R200
Please note: As each item is handmade, slight variations may occur, making every duck truly one of a kind.
Crafted from pure cotton, these hand-crochet bunnies makes a perfect gift for a new arrival, baby room decor or a toddler comfort toy.
Approximately 36cm tall.
Add some animal fun to playtime.
Please remember to complete your nearest Courier Guy Pudo Locker details at checkout.
Length of mobile from ring 42cm
Ring size 18cm
Karoo women at work for a farming district in need
© Save The Sheep Products. All Rights Reserved
Notify me when xxx is available.
