COPYRIGHT RESERVED ON ALL IMAGES IN SHOP
Karoo Feet ingredients: Aqueous cream (paraben and Soda sulfate free), glyserine, coconut oil, Pepermint oil, milk ointment (125ml)
Laat die skrywer toe om jou weg te voer in hierdie boek wat jy nie gaan kan neersit nie!
Boesmanland, vat my hand. So sing ons hom. So dans ons hom en so luister ons na hom. Daar is, vir ons Boesmanlanders, net een land — en dit is die Boesmanland.
Hannelie van Niekerk, ‘n Boesmanlander in murg-en-been, bly op Brandvlei en wil graag met haar boek stories weergee oor die Boesmanland humor — humor vanweë droogtes en swaarkry. Sy wil graag hê dat mense hierdie boek moet lees om dit te geniet en om sodoende meer van die Boesmanland te weet.
Sy begin haar boek met ‘n gebed, soos wat ons in die wêreld alles met ‘n gebed begin, of open. “As jy nie in die ou wêreld van ons geloof het nie, kan jy maar jou goedjies pak en loop.”
Formaat: Sagteband
Bladsye: 114
Rimpelings van die Sybille
- Onheil op Steenboksfontein
- Skrywer: Gert Sarrisam
Hierdie is oom Gert Sarrisam se eerste roman na sy suksesvolle kortverhale en speel af tydens die Anglo-Boereoorlog naby Lambertsbaai aan die Weskus. Die storie bring die mense van die omte asook die pragtige, maar onvoorspelbare Weskussee as n seeroete na die leser.
Wat is dan lekkerder as om jou in te leef in n goed vertelde storie van verbode liefde, n pa se haat vir die Engelse of die liefde tussen twee jongmense van verskillende kulture en afkoms. Wat sal die einde van hierdie genotvolle leesplesier wees?
Bestel sommer nou!
During checkout, please let us know which Courier Guy Pudo Locker is closest to you, in the comments box.
During checkout, please let us know which Pep branch is closest to you, in the comments box.
-𝗪𝗮𝗿𝗲 𝘃𝗲𝗿𝗵𝗮𝗹𝗲 𝘂𝗶𝘁 𝗡𝗮𝗺𝗮𝗸𝘄𝗮𝗹𝗮𝗻𝗱 vir die Afrikaanse lesers
-𝗚𝗲𝗿𝘁 𝗦𝗮𝗿𝗿𝗶𝘀𝗮𝗺
Oom Gert van Sarrisam, 'n pragtige plaas in Garies omgewing, het 75 van hierdie pragboeke geskenk om ons projekte 'n hupstoot te gee. Hierdie boek neem ons terug in tyd met lekker stories uit die Namakwaland. Die swaarkry, lekkerkry en vasbyt van 'n gemeenskap, eie in sy soort.
Vir diegene met 'n voetspoor in die Namakwaland is hierdie boek 'n moet hê. Vir die res van ons, 'n genots ervaring, maar ook 'n leerskool van die lewe.
In oom Gert se eie woorde: "...hierdie harde leerskool (die lewe) is nie 'n handboek nie, maar 'n slypsteen vir oorlewing".
Geniet hierdie lees-ervaring, 'n boek wat jy nie kan neersit nie.During checkout, please let us know which Courier Guy Pudo Locker is closest to you, in the comments box.
Karoo women at work for a farming district in need
© Save The Sheep Products. All Rights Reserved
Notify me when xxx is available.
